Stay Up To Date: Read Our December 2024 Newsletter
Welkom by Hermitage House Skool, 'n gemeenskap waar leer 'n avontuur is en elke kind se reis uniek gevier word.
By Hermitage House glo ons in die krag van gemeenskap. Ons skool is meer as net 'n plek van leer; dit is 'n familie waar elke lid 'n belangrike rol speel. Die ondersteuning en samewerking tussen studente, ouers, onderwysers en die breër gemeenskap skep 'n koesterende omgewing wat groei en sukses bevorder.
By Hermitage House is die leerproses dinamies en interaktief. Ons moedig ons studente aan om deur eksperimentering te leer en die opwinding van ontdekking te omarm. Om risiko's te neem en jouself uit te daag, is ‘n integrale deel van ons onderwysfilosofie. Ons verstaan dat ware leer dikwels buite die gemaksone plaasvind, en ons is hier om ons studente met elke stap te ondersteun.
Geleë in 'n pragtige vallei, bied ons skool se omgewing unieke geleenthede vir verkenning en verbinding met die natuur. Die omliggende omgewing is nie net 'n agtergrond nie, maar 'n uitbreiding van ons klaskamers. Ons studente kry die kans om die wêreld om hulle verken, te ondersoek en daaruit te leer, wat hul opvoedkundige ervaring verryk en 'n lewenslange liefde vir die natuur inboesem.
By Hermitage House erken ons dat elke kind uniek is. Ons vier individuele sterkpunte en meet sukses aan elke student se vermoëns en potensiaal. Ons toegewyde onderwysers pas hul benadering aan om in die behoeftes van elke leerder te voorsien, en verseker dat elke kind waardevol voel en onderstuen word!.
Ons is trots op die lewendige, ondersteunende gemeenskap wat ons by Hermitage House gebou het en die uitsonderlike geleenthede wat ons bied vir persoonlike en akademiese groei. Dankie dat u deel is van ons reis.
Vriendelike groete,
Martyn van Zyl
Welcome to Hermitage House School, a community where learning is an adventure, and each child's journey is uniquely celebrated.
At Hermitage House, we believe in the power of community. Our school is more than just a place of learning; it's a family where every member plays a vital role. The support and collaboration among students, parents, teachers, and the wider community create a nurturing environment that fosters growth and success.
Learning at Hermitage House is dynamic and interactive. We encourage our students to learn through experimentation and to embrace the excitement of discovery. Taking risks and challenging oneself are integral parts of our educational philosophy. We understand that true learning often happens outside the comfort zone, and we are here to support our students every step of the way.
Nestled in a beautiful valley, our school setting offers unique opportunities for exploration and connection with nature. The surrounding environment is not just a backdrop but an extension of our classrooms. Our students have the chance to explore, investigate, and learn from the world around them, enriching their educational experience and instilling a lifelong love of nature.
At Hermitage House, we recognise that each child is unique. We celebrate individual strengths and measure success against each student's abilities and potential. Our dedicated teachers tailor their approach to meet the needs of every learner, ensuring that each child feels valued and supported.
We are proud of the vibrant, supportive community we have built at Hermitage House and the exceptional opportunities we offer for personal and academic growth. Thank you for being a part of our journey.
Warm regards,
Martyn van Zyl